Lyrics to Liefling (Ge Korsten)

Liefling (Kunze, Maffay, Toerien)

Lyrics to the song “Liefling” as sung by Ge Korsten and Bulls supporters

gkl.jpg

Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed

Chorus
Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe
Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe
Dit weet jy goed

Jy weet dat ou herinnerings nooit vergaan nie
Jy weet dat niemand ooit in jou plek kan staan nie
Dit weet jy goed

Chorus

Nou is die tyd moenie wag
Want ek verlang elke dag
Hier is my hart neem dit nou
Hier is my hart net vir jou

Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie
Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie
Dit weet jy goed

Chorus

Liefling jy weet

Related

One thought on “Lyrics to Liefling (Ge Korsten)

  1. Hierdie lirieke en langspeler omslag is van Vetseun.co.za…

    Sien Vetseun.co.za vir Gé Korsten se volle diskografie en meer inligting.

    Geniet die rugby!!!

Comments are closed.